Wijan Nieuwoudt, ‘n tallentvolle jong fietsryer van die Nessa Africa-fietsryspan, in volle vaart tydens die Gautengse tydtoetskampioenskappe in Walkerville. Foto: Christiaan Cloete
MIDVAAL. – Gauteng Fietsry se provinsiale tydtoets- en padwedrenkampioenskappe vind die naweek by Aloe Ridge Primêre skool in Walkerville plaas.
Die tydtoetskampioenskappe is Saterdagoggend (20 Januarie 2024) gehou en die padwedren vind Sondagoggend (21 Januarie) plaas.
*Kry ons gedrukte koerant op Vrydag vir meer sportnuus.
Louis van Rensburg in aksie in die tydtoetswedren vir mans (65 -69). Foto: Christiaan CloetePieter Avenant laat sy eiesoortige Mickey Mouse-wiel sing tydens die Gautengse provinsiale tydtoetskampioenskappe. Foto: Christiaan CloeteShanique Marx op haar koolstofveselperd tydens die Gautengse tydtoetskampioenskappe in Walkerville. Foto: Christiaan Cloete
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!