Local newsNewsNews

Fotoblad: Kleurryke versameling beïndruk

Die week se fotoblad is ryk aan kleur en 'n kreatiewe uitkyk op die lewe. Kyk net hoe pragtig!

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om met hul foto’s te spog.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe. KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Fotoblad 179 verskyn die week in Vaalweekblad (Vrydag, 26 Januarie).

Teresa Scott van Vereeniging het die treffende makro foto van ‘n hottentotsgot geneem.
Chris Swart van Grabou het die kunstige landskap foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chané Pretorius van Potchefstroom het die kunstige foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this photo in the Kruger National Park.
Chané van Biljon van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto van die blou sysies geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die pragtige foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige lyne oor die landskap vasgevang.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi natuurfoto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto van die Malachite Kingfisher in die Kruger Nasionale Park geneem.
Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die kunstige foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die treffende foto by Vaal Marina geneem.
Gwen Labuschagne van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Hanlie du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto in die Weskus Nasionale Park geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die kunstige landskap foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto met ‘n fotografie program geskep.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto Namaqua National Park geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lariska Ferreira van Vaalpark het die mooi foto in Saldanhabaai geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melanie Havenga van Shelley Beach het die pragtige foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die kleurryke natuurfoto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige natuurfoto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Riane Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Shannon Schutte van Stilfontein het die mooi foto geneem.
Suzette Reynolds van Heidelberg het die pragtige foto in Knysna geneem.
Theresa Nell van Sasolburg het die mooi foto met sononder geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die kunstige foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi lyne in die wolke bespeur en vasgevang.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvette Hewitt het die pragtige foto op Glentana strand geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die skilderagtige foto geneem.
Lindel Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Namaqua National Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto tydens vakansie in Mosselbaai geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto by The Aloe Farm geneem.
Lindel Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button