Local newsNewsNews

Daar is gedink voor dié foto’s geneem is

Die fotograwe kry die week volpunte vir die 100 foto's in die versameling! Dis is duidelik dat daar mooi gedink is voor die knoppie net gedruk is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om met hul foto’s te spog.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe. KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 179 verskyn die week in Vaalweekblad (Vrydag, 2 Februarie).

Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige stillewe foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jaco Blom van Centurion het die treffende wildfotografie foto geneem kort nadat die wildebees geboorte geskenk het.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto in die Kudu Nature Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto van ‘n mossie geneem.
“Holywood Old Pier” – Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.
Judieth de Ridder van Frankfort het die oulike foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Justin van Zyl van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die besondere foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lariska Ferreira van Vaalpark het die mooi foto in Saldanhabaai geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Louisa Williams van Secunda het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die besondere foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magda Marie Annandale (House of M Photography) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto van die dreigende storm geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melanie Havenga van Shelley Beach het die skattige foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Michelle Venter van Vanderbijlpark het die treffende monochroom foto in die Chobe National Park geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige natuurfoto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Muriel Venter van Vanderbijlpark het die skattige foto van haar katjie geneem.
Monique Venter van Meyerton het die mooi foto geneem.
Nannie van Niekerk van Hertzogville het die mooi foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto geneem.
Riane Kruger van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die oulike foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.
Shannon Schutte van Stilfontein het die mooi foto geneem.
Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto in Knysna geneem.
Theresa Nell van Sasolburg het die besoeker teen haar venster afgeneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige kinderportret geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi makro foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lindel Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi model foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die treffende argitektuur foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto van ‘n arend in vlug geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in Mosselbaai geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto in die Kudu Nature Reserve geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Brechtje Heally van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Camilla Rogers van Vereeniging het die mooi foto van ‘n Rooihartbeeskalf in Pilansberg geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Chantelle Murray het die besondere wildfoto geneem.
Chris Swart van Grabou het die pragtige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die sprokiesmooi landskap foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi natuurfoto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Conrad Lamont van Meyerton het die mooi onderwater foto geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
“Hier’s ‘n soentjie vir jou” – Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi nagfoto in Kaapstad geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto in Mauritius geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die kunstige sonsondergang foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Gwen Labuschagne van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Hanlie du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
“The Queen Show – Mzansi Ballet” – Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hannie Fourie (oud-Valie) van Strand in die Weskaap het die kunstige foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi makro foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto in die Kudu Nature Reserve geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button