Local newsNewsNews

Brand in van Wouw blitsig geblus

Groot brandskade is vermy deur brandweer se flink optrede.

VANDERBIJLPARK. – Die Emfuleni Brandweer het op Saterdagaand 3 Februarie met flink optrede 14 van Wouw straat van algehele verwoesting gered. Emfuleni is deur ‘n brandweerspan van Vereeniging te hulp gesnel om die brand te blus.

‘n Brand het in die hoofvertrek van die huis onstaan waarna dit na die dak en ander gedeeltes van die huis versprei het.

Die huis wat leeg staan het vermoedelik aan die brand geraak nadat ‘n hawelose glo toegang tot die huis gekry het en ‘n vuur probeer maak het.

Brandweermanne besig in op te pak om na ‘n volgende brand in Evaton te haas.
Brandweermanne besig in op te pak om na ‘n volgende brand in Evaton te haas.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button