Local newsNewsNews

Fotoblad: Laat jou oë die wandelwerk doen

Loer gerus na die pragtige foto versameling wat deur die kreatiewe fotograwe moontlik gemaak is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om met hul foto’s te spog.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe. KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 181 verskyn die week in Vaalweekblad (Vrydag, 9 Februarie).

Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die pragtige foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die treffende foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die besondere foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magda Marie Annandale (House of M Photography) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magriet Burger van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melanie Havenga van Shelley Beach het die pragtige foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Michelle Venter van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto in die Chobe National Park geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die kunstige foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto verlede jaar tydens die Parys Lugskou geneem.
Monique Venter van Meyerton het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het mooi landskap foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige natuurfoto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto geneem.
Riane Kruger van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die oulike foto geneem.
Ria Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto van haar dogter Maureen geneem.
Riaan Fourie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi lyne en patrone bespeur en vasgevang.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.
Shannon Schutte van Stilfontein het die mooi foto geneem.
Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foro in Namaqua National Park geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in Mosselbaai geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto in die Kudu Nature Reserve geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Annemarie Paula van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Chane van Biljon van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo in the Golden Gate National Park.
Chris Swart van Grabou het die pragtige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Conrad Lamont van Meyerton het die mooi onderwater foto geneem.
Dulsey Etsebeth van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto in Kgalagadi geneem.
Fiona Campbell from Pretoria captured this beautiful photo.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die skattige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Gwen Labuschagne van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Hanlie du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Hannie Fourie (oud-Valie) van Strand in die Weskaap het die mooi foto geneem.
“The Queen Show – Mzansi Ballet” – Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kunstige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.

” Posing swainson’s spurfowl” – Jaco Blom van Centurion het die mooi foto in di Kruger Nasionale Park geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto by Fort Klapperkop geneem. Die zebra kalf is in Desember gebore.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto van ‘n geelvink geneem.
“Holywood Old Pier” – Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.
Judieth de Ridder van Frankfort het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Justin van Zyl (Photitude Photography) van Vanderbijlpark het die mooi foto by Benoni Bird & Monkey Park geneem. “Ek kon eenvoudig nie genoeg foto’s neem van die apie nie. Die apie het soveel verskillende emosies en aksies gewys asof hy gereed was om te pose vir die kamera”.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Khumjung geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button