NewsNews

90 foto’s om jou oë mee te bederf

Die talenvolle fotograwe het die week 'n lekker groot versameling van 90 pragfoto's opgedis.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe. KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 182 verskyn die week in Vaalweekblad (Vrydag, 15 Februarie).

Hessie Hartzenberg van Krugersdorp se “hooggeleerde” viervoetkind is glo heel op haar gemak, en “baas” in die kantoor.
“The Queen Show – Mzansi Ballet” – Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kunstige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto Ultimate Outlaws in Vereeniging geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto met skemer by Disanengdam geneem.
“Giant Plated Lizard” – Jaco Blom van Centurion het die mooi foto in Marloth Park geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto by Fort Klapperkop geneem. Die zebra kalf is in Desember gebore.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto van ‘n mossie geneem.
June Bartlett van George het die mooi landskap foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Justin van Zyl (Photitude Photography) van Vanderbijlpark het die mooi foto by Benoni Bird & Monkey Park geneem. “Ek kon eenvoudig nie genoeg foto’s neem van die apie nie. Die apie het soveel verskillende emosies en aksies gewys asof hy gereed was om te pose vir die kamera”.
Karin Cronje van Andorra het die besondere foto in Gokyo geneem. (Gokyo is 4,750 m above sea level. At the base of Gokyo Ri, is a small hamlet of a few stone houses and one of the highest settlements in the world).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige natuurfoto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto in die Laeveld geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi sonsondergang foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die besondere foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magda Marie Annandale (House of M Photography) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melanie Havenga van Shelley Beach het die pragtige foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
“Hier’s ‘n soentjie vir jou” – Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Michelle Venter van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto in die Chobe National Park geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die oulike foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi natuurfoto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Monique Venter van Meyerton het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die kunstige foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.
“Eendjies in ‘n ry” – Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto in Langebaan geneem.
Paula Stols van Vanderbijlpark het die mooi foto naby Barrage geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto in Ballito geneem.
Riane Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Shaneyah Barnard van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.
Theresa Nel van Sasolburg het die interessante foto uit ‘n lae hoek geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Yvette Hewitt het die pragtige foto van die son wat sak oor die plaasheining geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige modelfoto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige monochroom foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Annemarie Paula van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Camilla Rogers van Vereeniging het die mooi sonopkoms foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chane van Biljon van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Chané Pretorius van Potchefstroom het die mooi foto geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Chris Swart van Grabou het die kunstige sonsondergang foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
“Umhlanga Rocks” – Christell Fouché van Drie Riviere het die wasige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Conrad Lamont van Meyerton het die mooi onderwater foto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Estelle Kapp van Doornhoek Plaas, in die Parys-distrik het die mooi foto geneem.
Fiona Campbell from Pretoria captured this beautiful photo.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi motocross aksie foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Bruinkopvisvanger by Nylsvley-natuurresservaat geneem.
Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by Vaal Marina geneem.
Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die pragtige weerkaatsing foto geneem.
Gwen Labuschagne van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Hanlie du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Hendria Terblanche het die mooi foto geneem.
Hannie Fourie (oud-Valie) van Strand in die Weskaap het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button