Local newsNewsNews
KYK: Kookwater gees en atletiek by VCC-kampioenskap
Atletiek vanuit die boonste rakke!
Die VCC-kampioenskap wat die naweek op die DP de Villiers-stadion in Sasolburg plaasgevind het en deur Phoenix High School aangebied is, het top atletiek opgelewer.
Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.
Kry ons koerant op Vrydag vir meer oor dié byeenkoms.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
