Local newsNewsNews
Fotograwe spog met goeie oes
Die fotograwe het hul weer baie goed van hul taak gekwyt en 'n pragversameling opgedis. Loer gerus na al die mooi foto's.
Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.
Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.
Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe. KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Die top foto’s van Fotoblad 183 verskyn die week in Vaalweekblad (Vrydag, 23 Februarie).





















































































At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
