Local newsNewsNews

Voertuig rol by Viljoensdrif

Vermy die pad indien moontlik.

VILJOENSDRIF. – Die polisie en nooddienste was Donderdagmiddag op ‘n ongelukstoneel waar die bestuurder van ‘n silwer Suzuki beheer oor die voertuig verloor en dit gerol het.

Die ongeluk het op die R716, tussen Vanderbijlpark en Viljoensdrif gebeur.

Die ongelukstoneel is naby die brug op die R716, waar die verkeerspolisie gereeld staan. 

Die aard van die beserings is onbekend.

Die voertuig wat by die ongeluk betrokke was. Foto: Christiaan Cloete

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button