Local newsNewsNews

Fokus op kwaliteit, nie kwantiteit

Dit gaan nie altyd oor die hoeveelheid foto's wat mens neem nie. Een puik foto is baie meer werd.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe. KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb. Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 184 verskyn die week in Vaalweekblad (Vrydag, 1 Maart).

Riane Kruger van Vereeniging het die treffende makro foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Shaneyah Barnard van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto in Hoedspruit geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
Amy Hendrikse van Christiana het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige natuurfoto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Kudu Private Nature Reserve geneem.
Anina Niemand van Centurion het die pragtige natuurfoto geneem.
Annemarie Paula van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Camilla Rogers van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chané van Biljon van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chané Pretorius van Potchefstroom het die pragtige silhouette foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Chris Swart van Grabou het die mooi foto geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto in Marlothpark geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto in die Safari-tuinsentrum in Pretoria geneem.
Cynthia Malan van Sasoburg het die mooi foto van hul nuutse familielid, Koda, geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto van hulle blou-oog kat geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto op die Vaalrivier geneem voordat die waterslaai oorgeneem het.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die oulike foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die mooi silhouette foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die pragtige foto geneem.
Hendria Terblanche het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die pragtige natuurfoto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens die Parys Rally geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige wolke met sonsondergang vasgevang.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto teen skemer by Elandsbaai geneem.
Jaco Blom van Centurion het die treffende natuurfoto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto by Austin Roberts Bird Sanctuary geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die puik makro foto geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
Karin Cronje van Andorra het die besondere foto in Kathmandu geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Koeks Denne van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Leuchtenberger van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die oulike foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die besondere foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
“Krullebol” – Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mari Geldenhuys van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi landskap foto by Vaal Marina geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melanie Havenga van Shelley Beach het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die kunstige foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Muriel Venter van Vredefort het die mooi foto in uMhlanga geneem.
Nadine Herbst van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto by Parys-lugskou geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Riaan Fourie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button