Local newsNewsNewsSport

Rekords spat by interlaer

Atletiek- én temperatuurrekords het gespat tydens dié byeenkoms.

VEREENIGING. – Atletiekrekords het gespat tydens die interlaer byeenkoms wat Donderdag, 15 Februarie by die Hoërskool Overvaal plaasgevind het.

Plaaslike skole soos Laerskool Vryheidsmonument, Laerskool Sonlandpark en Rust-ter-Vaal Primêre Skool het op ‘n snikhete dag op die baan en veld teen mekaar gekompeteer.

Xanté Harris, ‘n langafstandatleet van die Laerskool Vryheidsmonument, is eenvoudig in ‘n klas van haar eie op die atletiekbaan. Foto: Christiaan Cloete
Rochelle Wallace in aksie tydens die naellope.
Mutombo Kazadi het die o.13 200m rekord laat spat.
Blessing Zambokho in volle vaart tydens die naellope.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button