Local newsNewsNews

Fotoblad: Daar is prag in eenvoud!

Daar is nie altyd baie elemente in 'n foto nodig om dit treffend te maak nie. Die spreekwoordelike "less is more" is van toepassing op die week se versameling.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe. KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb. Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 185 verskyn die week in Vaalweekblad (Vrydag, 1 Maart).

JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Kudu Nature Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die oulike gesiggie afgeneem.
June Bartlett van George het die mooi familiefoto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronje van Andorra het die pragtige foto in Khumjung geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi natuurfoto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi silhouette foto van ‘n sekretarisvoel geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die kujnstige silhouette foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die oulike foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto by Hartbeespoort geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die oulike foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.
Norman Dippenaar van Vanderbijlpark het mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Riane Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel het die treffende kunswerk opgedis.
Alex Strydom van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die kunstige foto in Hartenbos geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Anina Niemand van Centurion het die pragtige natuurfoto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige landskapfoto geneem.
Camilla Rogers van Vereeniging het die pragtige foto by Vaal River Lodge & Spa geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Grabou het die mooi foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto in Lambertsbaai geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elmerie Beattie van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto van ‘n Lepelaar in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die mooi foto op Doormpan geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by die Nan Hua Temple in Bronkhorstspruit geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kunstige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Hartenbos geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.
Jaco Blom van Centurion het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto by Austin Roberts Bird Sanctuary geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto in Mosambiek geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button