Local newsNewsNews

Soektog na vermiste Leonie

Sy het in die omgewing van Drie Riviere/Risiville vermis geraak.

Leonie Campher word vermis.

Haar familie het laas op 5 Maart 2024 om 11:00 kontak met haar gehad.

Leonie was in Drie Riviere/Risiville toe sy vermis geraak het.

Sy ry ‘n silwer Toyota Yaris met registrasienommer: ZKS 690 GP.

Haar voertuig het ‘n plakkers op met die woord ” Pienkie ” aan die voor en agterkant van haar voertuig.

Mense met inligting oor waar Leonie haar bevind kan haar ma Irene Bosch by 081 738 7856 skakel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button