Eddie Purser van die Wingmates saam met klubpresident Johan van Zyl.
VANDERBIJLPARK. – Saterdag, 24 Februarie was daar ‘n gedruis van motorfietse en gesellige stemme by die Centurions MC Vaal se klubterrein.
Die Wingmates MC Vaal se lede wat die 24ste verjaardagvieringe gelei het
Bikers het van heinde en verre gekom om saam met die Wingmates MC Vaal hul 24ste bestaansjaar te vier.
Die MAC’S Vaal se Bones, Collin, Batt en Mark by die Wingmates MC se 23ste verjaardag. Foto’s Gerda Bruinette
DJ Ben het die musiek verskaf en deur die dag is daar lekker gekuier en feesgevier.
Die Monarchs se Jaco en Martie CarstensKLein Mienkie en Gerda Bezuidenhout speel bietjie bal.Julian en Silvia Sounes van KliprivierAndré Botha van Streetwise MC in Meyerton by die Wingmates se verjaardagvieringe.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za