Local newsNewsNews

Groot serp: Kom help asseblief!

Wat is jou planne vir môre? Kom help hekel, vaswerk en oprol aan die wêreld se langste serp. Lees meer...

VANDERBIJLPARK. – Nog net een week oor voordat die wêreld se langste serp klaar moet wees. Dis 35 000 serpe!

Die rekord is in sig, maar daar moet nog heelwat serpe gehekel word en vasgewerk word en opgerol word.

Jou hulp word benodig. Van 08:00 tot 20:00 by die GTCoC se kantore by die Emerald Resort & Casino, Saterdag 09 Maart.

GTCoC sal seker maak daar is genoeg om te eet. Kom sluit net aan of jy nou kan hekel of nie. Jy kan help vaswerk of die groot balle serp ronddra.

Stuur asseblief ‘n WhatsApp na 0716239608 met jou naam en die aantal mense wat by ons aansluit sodat ons die nodige kosreëlings kan tref.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button