Local newsNewsNews

‘n Goeie dag langs die viswaters

Altesaam 147 vis met 'n totale gewig van 66.457kg is ingeweeg deur die Hap en Kap-hengelaars.

SASOLBURG. – Die Hap en Kap-hengelklub het sy Februarie by Cilliers gehou en die 24 hengelaars het hul goed van hul taak gekwyt.

Danie Heydenrych het die grootste graskarp van die dag geland (2.950 kg), Miandro Pieters die grootste geelvis van die dag (0.640 kg) en Theuns Coleskey die grootste karp van die dag (2.534 kg).

Die afdeling wenners is:

Dames: Sonja Janse van Rensburg met 6 vis vir 2.710 kg

Seniors: Shane Erasmus met 25 vis vir 7.954 kg

Veterane: Danie Heydenrych met 19 vis vir 10.030 kg

Juniors: Meandro Pieters met 7 vis vir 2.802 kg

Penkoppe: Wihandre Burger met 3 vis vir 0.530 kg

Danie Heydenrych met die grootste graskarp vir die dag 2.950 kg.
Miandro Pieters met die grootste Geelvis van die dag 0.640 kg.
Theuns Coleskey met die grootste Karp vir die dag 2.534 kg.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button