Local newsNewsNews

Fotoblad: Kunskrane word oopgedraai

Talentvolle fotograwe sorg die week vir 'n kunstige versameling.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe. KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb. Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 186 verskyn die week in Vaalweekblad (Vrydag, 15 Maart).

Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto by die Johannesburg Dieretuin geneem.
Yvette Hewitt het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige natuurfoto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige modelfoto geneem.
Alex Strydom van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die skitterende foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die treffende lyne kunstig vasgevang.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Anina Niemand van Centurion het die pragtige natuurfoto geneem.
Anne Taylor van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Annemarie Paula van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige landskapfoto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Camilla Rogers van Vereeniging het die pragtige foto by die Go-kart baan in Vereeniging geneem.
Chané Pretorius van Potchefstroom het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Charles Naude van Rothdene het die mooi foto tydens ‘n storm geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto in Marlothpark geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die treffende foto van Aiko geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Estelle van Zyl van Vereeniging het die treffende foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto vanBruinkopvisvanger van ‘n (Brown-hooded Kingfisher) geneem.
Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Gwen Labuschange van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom van Centurion het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto by Austin Roberts Bird Sanctuary geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Marievale Bird Sanctuary in Nigel geneem.
ohan Louw van Parys het die mooi foto van ‘n geelvink geneem.
June Bartlett van George het die mooi sonsondergang naby De Rust geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronje van Andorra het die pragtige foto in Gokyo geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die treffende foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Koeks Denner van Vanderbijlpark het die foto geneem.
Leatitia Fourie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die kujnstige landskapfoto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto in Magaliesburg geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die kunstige foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Vanderbijlpark het die mooi fot in Lindequesdrift geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
“Lady” – Muriel Venter het die mooi foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.
Norman Dippenaar van Vanderbijlpark het mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Riane Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto geneem.
ia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Trudie Myburgh in Meyerton het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button