Local newsNewsNews

Nog net TWEE dae!

Tyd raak min, kry jou kaartjie vir Rocking The Vaal hierdie Saterdag of kom help met die voorbereidings.

VANDERBIJLPARK. – Die gedruis by die Emerald Resort & Casino word al hoe groter.

Op die agterste veld is die stalletjies al uitgemerk, die verhoog begin goeie vorm aanneem en die pot staan. Vrywilligers is ook al besig om die langste gehekelde serp in die wêreld stuk-stuk af te rol en uit te pak.

Saterdag se program. Foto: Facebook/Rocking The Vaal

“Op die stadium van die geveg kort ons nog hande,” het Jaco Verwey gesê waar hy besig by die uitleg van die serp.

“Enige iemand wat wil kom help is welkom om te kom inval. Ons gaan besig wees tot Vrydag middernag.”

Daar is nog kaartjies aanlyn hier beskikbaar teen R195 per persoon. Hekke open Saterdag om 10:00.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button