Local newsNewsNews
KYK VIDEO: Frustrasie borrel oor weens Redan-stortingsterrein
Inwoners van Redan en Rothdene het verlede Vrydag (15 Maart) saam met leerders van die Springfield Skool die M61 (Redan-pad) versper uit frustrasie oor onwettige rommelstorting op die Eskom-serwituut tussen die M61 (Redan-pad) en die R59.
VEREENIGING. – Vaalweekblad het met betogers, rommelherwinnaars en die hoof van ‘n skool in die omgewing gepraat oor hul frustrasies.
Kyk die video wat Vaalweekblad se Christiaan Cloete saamgestel het hier:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.