Local newsNewsNews

Al die lekker dinge van die lewe

Die mark in Vaalpark is lafenis onder koeltebome. Lees meer...

VAALPARK. – Die tweede Entrepreneursmark is Saterdag, 23 Maart op die hoek van Opperman- en Prinsbergstraat gehou.

Markus en Koreen Willers is bekend vir hul tuisgebak uit die boonste gehalte, van smeltin-die-mond konfyttertjies tot pasteitjies en beskuit.

Daar was verskeie stalletjies wat alles van tuisgebak tot plantjies verkoop het.

Rina Barnard, Elma en Joe Zimny en Hester Liebenberg kuier by die Entrepreneursmark.

Die mark sal voortaan elke laaste Saterdag van die maand van 08:00 – 14:00 plaasvind.

Hester Koorsen se stalletjie, Varsgebak, het onder meer liplekker kolwyntjies verkoop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button