Local newsNewsNews
Moeilike dag langs die viswaters
SASOLBURG. - Dit was 'n warm, moeilike dag, maar die 16 hengelaars wat aan die klubkompetisie deelgeneem het kon daarin slaag om 49 vis te land.
Die Hap en Kap Hengel se maandelikse klubkompetisie is op 16 Maart by Ardenza, Vaaldam gehou.
Die 49 vis is ingeweeg vir ‘n totale gewig van 36,206 kg.
Die afdeling wenners is:
Seniors: Theuns Coleskey met 14 vis vir 8.926 kg
Veterane: Hennie Greyling met 10 vis vir 7.224 kg


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
