Local newsNewsNews

Aandag alle bruide van die Vaal

Vaalweekblad nooi plaaslike bruide wat hierdie jaar trou om aan ons kompetisie deel te neem. Inskrywings is gratis.

Inskrywings is oop vir Vaalweekblad se Bruid van die Jaar 2024 kompetisie.

Inskrywings is gratis en daar is soos altyd pryse op die spel.

As jy dus reeds in Januarie, Februarie of Maart getrou het, wil ons graag jou inskrywing ontvang.

Stuur dus jou mooiste troufoto (halflyf of vollyf) aan Penelope by penelope@mooivaal.co.za

Al die inskrywings gaan deurlopend op ons webtuiste verskyn. Die bruidsjaar strek van Januarie tot Desember 2024.

So moenie huiwer om in te skryf nie, ons wil graag met julle spog.

Hier is van die bruide wat reeds foto’s ingestuur het.

Charlotte en Ashton Sam.
Ananda en Rudolph Coetzee.
Joey-Ann wat met Johan Holloway getroud is.
Juanita is met Rico Hamman getroud.
Lana en Ryno van Niekerk.
Dalene is met Gideon Swanepoel getroud.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button