Local newsNewsNews

Fotoblad: ‘n Mengsel van kuns en natuur

Die fotograwe het die week 'n pragtige mengelmoes van kuns en natuur foto's opgedis.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe. KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb. Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 188 verskyn die week in Vaalweekblad (Vrydag, 5 April).

Pieter Botha van Sasolburg het die kunstige natuurfoto van ‘n naaldekoker geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens ‘n wegbreek in Limpopo geneem.
Sarel Botha van Parys het die treffende diereportret geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
“Kosmostyd in die hoëveld” – Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto van die ‘werkskat’ geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvette Hewitt van Glentana in die Weskaap het die pragtige onweerswolke in die hemelruim vasgevang.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Mabalingwe geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Anne Taylor van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Annemarie Paula van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto oor Paasnaweek in Thabazimbi geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige landskapfoto op Riversong plaas geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die besondere foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Chris Swart van Grabou het die pragtige foto geneem.
Chante Pretorius van Brits het die pragtige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto in Marlothpark geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die mooi foto van hul kat, Apple, geneem wat vanjaar 17 jaar oud word.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die oulike foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Estelle van Zyl van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto van ‘n rooivink geneem.
Frans van Kradenburg van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens die Paralympic Archery in Dubai geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto van ‘n Feëvlieëvanger geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Hanlie du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hettie Fowlds het die pragtige sonsondergang foto in Meyerton geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
“Al lê die berge nog so blou” – Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto by Rooiberg geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi motorsport foto in Parys geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die kunstige monochroom foto geneem.
Jaco Blom van Centurion het die mooi foto van ‘n Jacana (grootlangtoon) in Marlothpark geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto by Weltevrede Leeuplaas, naby Heilbron geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Marievale Bird Sanctuary in Nigel geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi landskapfoto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronje van Andorra het die pragtige foto op ‘n staproete van Andorra na Estany Blau (Blue Lake) in Frankryk geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto langs die viswaters geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto met sonopkoms geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto by Hartbeespoort geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto by Kelly Tarlton’s Aquarium in Auckland geneem.
Melanie Havenga van Shelley Beach het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Muriel Venter van Vredefort het die oulike foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het mooi foto van haar dogtertjie geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto naby Dullstroom geneem.
Norman Dippenaar van Vanderbijlpark het mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die Marabou Stork afgeneem by Eiland Spa.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Marievale Bird Sanctuary in Nigel geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button