Local newsNewsNews

Ons weet wat ons weet: Wat is ‘n seisoen?

Die graad 1's van die Laerskool Totius is baie wys, hulle weet dinge.

Alhoewel ons ‘n baie warm herfs beleef, word die dae nou korter.

Gerda Bruinette het by die LS Totius se graad 1’s gaan hoor of hulle weet wat is ‘n seisoen en of hulle ‘n gunsteling het.

Saun Delport

Saun Delport “Dit klink vir my soos ‘n soen. Ek sal moet gaan Google.”

Tyler van Niekerk

Tylor Van Niekerk “Jap. Dit beteken dan moet jy by die skool wees.”

Michaela van der Merwe

Michaela van der Merwe “Dis somer, lente en winter. Ek hou van somer, want dan kan ek lekker in my pajamas net lê.”

Duncan van Straaten

Duncan van Straaten “Somer bly die blare groei. Herfs val die blare af. Winter is alles koud en leeg. Lente kom die blare weer.”

Gabriella Venter

Gabriella Venter “Seisoen is winter, herfs, lente en somer. Ek hou die meeste van die winter, want ek is in die winter gebore.

Haley Appelgryn

Haley Appelgryn “Dis winter, herfs, somer. Ek hou van die winter. Winter maak my lekker gewaai.”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button