Local newsNewsNews

Kiewiet Jukskeiklub bedank borge

Drie Riviere Aftreeoord se Kiewiet Jukskeiklub spog met nuwe hemde.

VEREENIGING. – v het onlangs vir Cliff Weichelt, alleen eienaar van N1 4×4 (Pretoria) en sy vrou, Tina, onthaal en bedank vir die ruimhartige skenking van die klub se mooi hemde.

Lede van die Kiewiet Jukskeiklub uitgevat in hulle nuwe hemde met Cliff en Tina Weichelt sittend in die middel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button