Local newsNewsNews

Op ‘toer’ saam met die fotograwe

Sit terug en laat die fotograwe jou op "toer" neem deur die lewe.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 189 verskyn die week in Vaalweekblad (Vrydag, 12 April).

Amanda Breet van Alberton het die besondere foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Anne Taylor van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Annemarie Paula van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Chante Pretorius van Brits het die pragtige foto geneem.
Charissa Prins van Meyerton het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto in Marlothpark geneem.
Chris Swart van Grabou het die kunstige foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto by Montrose naby Harrismith geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto van ‘n rooikat geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die skattige foto van hul blou-oog husky geneem.
Danika Pretorius het die interessante foto in Knysna geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto van die lang skaduwees in die Bosveld geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die kunstige stillewe foto geneem.
Estelle van Zyl van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto op ‘n plaas in Harrismith geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die pragtige foto geneem.
Hanlie du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die besondere foto by Disanengdam geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi by Dinokeng geneem.
Jaco Blom van Centurion het die mooi foto in Marlothpark geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die skitterende foto by Mabalingwe Game Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto van die besoeker in sy tuin geneem.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die treffende sonsondergang foto in Pongola geneem.
June Bartlett van George het die pragtige familiefoto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Jonathan Rheeders van Henley on Klip, Meyerton, het die mooi foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die pragtige foto geneem.
Karin Cronje van Andorra het die pragtige foto in die hoofstad geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto in die EcoPark in Vaalpark geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n vragmotorwrak in Mosambiek geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi nagfoto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die weerlig netjies vasgevang.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Marietjie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto in Kakamas geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto met sonopkoms geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto by Kelly Tarlton’s Aquarium in Auckland geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Chobe National Park geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melanie Havenga van Shelley Beach het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Muriel Venter van Vredefort het die mooi foto in uMhlanga geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het mooi foto van haar dogtertjie geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.
Norman Dippenaar van Vanderbijlpark het pragtige foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto by Marievale Bird Sanctuary geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Ria Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
“Kosmostyd in die hoëveld” – Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Trudie Myburgh van Meyerton het die mooi besoeker afgeneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Yvette Hewitt van Glentana in die Weskaap het die pragtige foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by Mabalingwe Game Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto by Weltevrede Leeuplaas, naby Heilbron geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto van ‘n reënboog by Barrage geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button