Local newsNewsNews
Botsing in Pierneef Boulevard
Die bromponie het slegter van die botsing af gekom as die motorvoertuig.

MEYERTON. – Minstens een persoon is Vrydagmiddag beseer in ‘n botsing tussen ‘n motor en ‘n bromponie.
Die ongeluk het in Pierneef Boulevard gebeur.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
