Valies, wat gebeur waar?
Die naweek is daar weer heelwat aan die gang in die Vaaldrihoek. Kyk gerus hierna
*Join the South African National Blood Service (SANBS) on Saturday, April 13 at the Vaal Mall from 09:00 – 16:00.

*13 April: 17:00 – 23:30. Drie Riviere Familie-gemeente bied aan Note Raai Musiekspel, by NG Sentraal se saal om 17:00. Kaartjies kos R200 pp. Bring eie koelsakke en eetgoed. Daar sal verskeie pryse wees om te wen. Vir inligting en kaartjies. Liesl of Rudolf by 083 280 6932.
*Op Saterdag, 13 April is dit weer tyd vir wedrenne by Ultimate Outlaws Raceway in Vereeniging. Daar wag hope aksie in die junior ontwikkelingsafdeling en die klasse vir Stockrods, 1660’s, 2L Hotrods, Hotrods en Sprints. Hekke open die middag om 13:00 en die wedrenne begin om 17:00. Toegang is R50 per persoon. Kinders jonger as vyf kom gratis. Ultimate Outlaws is op die ou Vaalskouterrein op die hoek van Nick Bothastraat en Boy Louwweg, Vereeniging. Meer besonderhede oor die byeenkoms is beskikbaar by 082 222 3365.
*April 13: Power Guns Vaalhalla Match Day. Arm wrestling at 276 Potchefstroom Road, Lochvaal with a free show by Loufi and Gerhard Steyn. Starts at 12:00

*April 18: Rotary Club of Vanderbijlpark presents a guest speaker evening with young entrepreneur and homemade jammaker, Gontse Selaocoe at Stonehaven-onVaal. 18:00 for 18:30. Menu and cash bar available for own pocket. Entrance free.

*22 – 26 April: Gratis rookstaak-kliniek aangebied deur ds. Ernie Rex. 18:30 – 19:30. Basheestraat 67, Drie Riviere. Kontak: 083 408 2177.
*May 11: Sokkie and 2 step two-hour bootcamp at Droomplaas in Vanderbijlpark. Cost is R190 pp. 082 880 6066.
*11 Mei: Jannie du Toit se Bonjour Monsieur Brel by die Etienne Rousseau Teater in Sasolburg. 15:00. Kaartjies: R180 vir 60+. R200 pp. www.ertickets.com

*May 24 and 25: The Sound Music of All Times – A Pantomime. Etienne Rousseau Theatre in Sasolburg. A Kunstedraai production. Tickets available from R150 – R200 at www.ertickets.com

* Parkrun: Saterdae: 08:00: Sasolburgstadion. Deelname is gratis.
Wil jy jou liefdadigheidsfees, kerkbasaar of skoolfunksie hier lys? Stuur die datum, tyd, plek, tema en kontakbesonderhede na gerda@mooivaal.co.za of stuur ‘n WhatsApp na 083 324 7254.
