Local newsNewsNews

Bruid van die Jaar-kompetisie volstoom aan die gang

Moenie huiwer om in te skryf nie, Vaalweekblad wil graag met julle spog. Inskrywings is gratis.

Inskrywings is oop vir Vaalweekblad se Bruid van die Jaar 2024 kompetisie.

Vaalweekblad nooi plaaslike bruide wat hierdie jaar trou om aan die kompetisie deel te neem.

Inskrywings is gratis en daar is soos altyd pryse op die spel.

As jy dus reeds in Januarie, Februarie, Maart of April getrou het, wil ons graag jou inskrywing ontvang.

Stuur dus jou mooiste troufoto (halflyf of vollyf) aan Penelope by penelope@mooivaal.co.za

Al die inskrywings gaan deurlopend op ons webtuiste verskyn.

Die bruidsjaar strek van Januarie tot Desember 2024.

Hier is nog van die inskrywings.

Marjorie en Paisley Muller van Meyerton.
Chantell en Riaan Jansen van Rensburg.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button