Local newsNewsNews

Kom loer deur die lens van fotograwe

Kom loer gerus na die fotograwe se puik foto's ... party kan as ware kunswerke beskryf word.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 190 verskyn die week in Vaalweekblad (Vrydag, 19 April).

Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Camilla Rogers van Vereeniging het die kunstige natuurfoto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Carla Botha het treffende foto van die James Dean Cafe in Prague geneem.
Charissa Prins van Meyerton het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto in Dikololo geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto by die Aalwynplaas geneem.
“Dis mos die lewe” – Cynthia Malan van Sasolburg het die skattige foto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto in Pilansberg geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige foto van ‘n pou geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi landskap foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto van ‘n Blousysie geneem.
Estelle van Zyl van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto tydens Laerskool Risiville se Wieledag geneem.
Hanlie du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Dinokeng geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die sonopkoms foto naby Barrage geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto tydens ‘n besoek aan die Weltevrede Leeuplaas naby Heilbron geneem.
Jaco Blom van Centurion het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi aksiefoto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die skitterende foto by Rietvlei-naturreservaat geneem.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die mooi foto van ‘n sekelbosblommetjie geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die pragtige foto by die Augsburg-dieretuin geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto in die EcoPark in Vaalpark geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi herfsfoto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto net voor sonopkoms geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto in haar voortuin geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melanie Havenga van Shelley Beach het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die kunstige foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Muriel Venter van Vredefort het die mooi foto geneem.
Nathan van Rooyen captured this beautiful photo at Pond de Val.
“Na die storm” – Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het mooi foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.
Norman Dippenaar van Vanderbijlpark het oulike foto van Winston – die mooiste blom in sy tuin – geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto in Ballito geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
“Kosmostyd in die hoëveld” – Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige kunswerk opgedis.
Yvette Hewitt van Glentana in die Weskaap het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die besondere foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Maleisië geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto in Mabalingwe geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Anne Marie Ehlers van Meyerton het die mooi foto geneem.
Anne Taylor van Vereeniging het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die treffende foto by Mabalingwe Game Reserve geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto van ‘n streeppoot-Goue Wawielwebspinnekop geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button