Local newsNewsNews

Silwer vir Parkies by Super 12

Die LS Kollegepark in Vanderbijlpark se o.10 netbalspan het uitstekend gevaar in die Super 12 Laerskole die jaar.

VANDERBIJLPARK. – Die laerskool Kollegepark se o.10 netbalspan het die skool en die Vaaldriehoek se se vlae hoog laat wapper toe hul silwer in die Super 12 Laerskole B-afdeling behaal het.

Die laerskole uitspeelwedstryde is verlede week by Camp Discovery in Pretoria beslis. Die Parkies het die Laerskool Mooirivier gewen om deur te dring na die finaal waar die Laerskool Menlopark net te sterk was vir hulle.

Kollegepark is die enigste skool uit die Vaaldriehoek wat aan die Super 12 deelneem en wys elke jaar meer staal in die gesogte kompetisie.

Veels geluk aan afrigter, Yolandi Engels en haar span.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button