Local newsNewsNews
Spanning en inspanning tydens armdrukdag
VANDERBIJLPARK. - Spanning en inspanning was aan die orde van die dag toe die Power Guns Vaalhalla-armdrukdag onlangs by Die Veiling Pub gehou is.
“Die dag het vlot verloop sonder enige beserings. Ek is trots op almal wat deelgeneem het,” som Jaco Underhay, die organiseerder die dag op.
Hy wil ook van die geleentheid gebruik maak om die Die Veiling Pub te bedank waar die al die aksie plaasgevind het.
As iemand belangstel om te oefen, of ook aan armdrukkompetisies wil deelneem kan Jaco by 064 734 8600 gekontak word.
Berig en nog foto’s in die week se Vaalweekblad (19 – 25 April).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
