Local newsNewsNews

Fotograwe vang die mooi van die lewe vas

Die fotograwe het weer eens bewys dat hulle nie die mooi om hulle ongesiens verby laat gaan nie.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 191 verskyn die week in Vaalweekblad (Vrydag, 26 April).

Chris Swart van Grabou het die treffende foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Danika Pretorius het die mooi foto in Knysna geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto van die Vaalrivier geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerda Fouché (oud-Valie) van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto op ‘n plaas in Harrismith geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Hennie Malan van Vanderbijlpark het die mooi foto tussen Vanderbijlpark en Fochville geneem.
sak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto in Gordonsbaai geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Dinokeng geneem.
Jaco Blom van Centurion het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat afgeneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Mabalingwe Game Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige natuurfoto by Vredefortdam geneem.
June Bartlett van George het die skilderagtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die pragtige foto geneem.
“Gokyo, the tranquil Himalayan lake” – Karin Cronje van Andorra het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Leon Booyens van Alberton het die woelige waters by Bloubergstrand mooi vasgevang.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melanie Havenga van Shelley Beach het die oulike foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die kunstige foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
“Lady” – Muriel Venter het die mooi foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.
Norman Dippenaar van Vanderbijlpark het mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
“Kosmostyd in die hoëveld” – Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi herfsfoto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto by die Johannesburg Dieretuin geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige verwerking gedoen.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto by Marivale geneem.
Anina du Plessis van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Anne Taylor van Vereeniging het die mistige sonsopkoms op die oewer van die Kliprivier geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die oulike foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Charissa Prins van Meyerton het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto van die Mohembobrug in Botswana geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi aksie foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Mabalingwe Game Reserve geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto by Marivale geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button