Local newsNewsNews
Plaaslike bruide genooi om deel te neem
Inskrywings vir Vaalweekblad se Bruid van die Jaar 2024 kompetisie is gratis en daar is soos altyd pryse op die spel.
Vaalweekblad nooi plaaslike bruide wat hierdie jaar trou om aan die kompetisie deel te neem.
As jy dus reeds in Januarie, Februarie, Maart of April getrou het, wil ons graag jou inskrywing ontvang.
Stuur dus jou mooiste troufoto (halflyf of vollyf) aan Penelope by penelope@mooivaal.co.za
Al die inskrywings gaan deurlopend op ons webtuiste verskyn. Die bruidsjaar strek van Januarie tot Desember 2024.
So moenie huiwer om in te skryf nie, ons wil graag met julle spog.
Hier is nog van die bruide wat reeds foto’s ingestuur het.






At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
