Local newsNewsNews

Gratis vertoning van Italiaanse groep by ERT

Daar is nog gratis kaartjies beskikbaar vir 26 April se vertoning

SASOLBURG. – Vrydag, 26 April tree die Faraualla A Cappela groep uit Italië op in die Etienne Rousseau Teater (ERT) in Sasolburg.

Die vertoning word aangebied in samewerking met die Italian Cultural Institute in Pretoria.

Faraualla bestaan al sedert 1995 en al die lede is oorspronklike van Puglia. Die groep is wêreldwyd gewild en hulle het al onder andere ʼn jaarlange toer in die VSA gedoen.

Hul jongste album Culla and Tempesta (Cradle and Storm) is onlangs bekendgestel.

Die vertoning by die ERT begin 18:30 en toegang is gratis. Bespreek jou kaartjies by  https://italianculturalinstitute.co.za/faraualla/.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button