Local newsNewsNews

Straatligte herstel

AfriForum se Sasolburg tak het onlangs straatligte in Vaalpark herstel

VAALPARK. – Jan Meiring en sy span van AfriForum Sasolburg het 16 en 17 April ingespring om die straatligte se gloeilampe in Olifantskopstraat te vervang.

Eazi Access Rental het ‘n kersieplukker (cherry picker) voorsien en 14 gloeilampe is vervang.

“Ons wou meer doen, maar die probleem is die gloeilampe. Ons het alles gebruik wat ons in voorraad gehad het, maar dit blyk of die spesifieke gloeilampe nie meer vervaardig word nie,” sê Jan.

Sasolburg AfriForum is bekend vir die ywer en entoesiasme waarmee hul gereeld gemeenskapsprojekte aanpak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button