Local newsNews

Nuwe personeelbaadjies vir Anker

Spur ploeg terug in die gemeenskap

VANDERBIJLPARK.. – Klere maak die man of so lui die gesegde.
Daar steek beslis waarheid hierin.

Vra maar vir die Anker se personeel wat onlangs nuwe baadjies van Amigo Spur ontvang.

Met die hefs en winter wat voorlê gaan die baadjies welkome beskerming teen wind en weer verskaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button