Local newsNewsNews

Altyd lekker by ‘n sportdag

Al die aksie is op die sportvelde, maar die lekker kuier is rondom.

VANDERBIJLPARK. – Vrydag, 10 Mei het ondersteuners van verskeie Vanderbijlpark se skole na LS D.F Malherbe gestroom. Dit was tyd vir hul jaarlikse mini-sportdag.

Estelle Botha en Kashenka Viljoen, albei assistente by die LS D.F Malherbe was vriendelik op hul pos by een van die toegangspunte. Foto: Gerda Bruinette

Terwyl die skole se o.7 en o.8 spanne mekaar op die rugbyvelde en netbalbane aangedurf het, is daar lekker gekuier rondom die velde.

Carin Olivier (voor) geniet die rugby. Agter is Jayden, Charlene en Jokkie van der Westhuizen. Heel links is Alwyn Dippenaar. Almal is getroue ondersteuners van LS Kollegepark. Foto: Gerda Bruinette

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button