Local newsNewsNews

Oud maar nog nie koud

'n Mens kry motors en dan kry jy karre en hierdie was 'n regte Karre Skou

VANDERBIJLPARK. – Saterdag, 11 Mei is liefhebbers van ou motors en omgeboude voertuie bederf met ‘n Karre Skou by Frankie’s Family Inn.

Craig van der Walt het in die grendelstaat tyd begin om hierdie Volksie oor te doen. Hy het nog ses Beetles by die huis.

Terwyl die kospotte geprut en musiek die lug gevul het, kon mense na hartelus die motors, waaronder ‘n 1969 Volvo en ‘n 1967 Anglia, besigtig.

Bennie Homan langs sy 1963 VW. Die stuurwiel sit nog aan die linkerkant.
Jokkie van der Westhuizen langs sy 1969 Volvo.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button