Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.
Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.
Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.
KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Die top foto’s van Fotoblad 197 verskyn die week in Vaalweekblad (7 – 13 Junie).
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die treffende stillewe foto geneem.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto by Dinokeng geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.Ina du Plessis van Pretoria het het die mooi foto geneem.Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi silhouette foto met sononder by Disanengdam geneem.Jaco Blom van Centurion het die mooi foto in in Marloth Park geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto by The Aloe Farm geneem.JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Mabalingwe Game Reserve geneem.Johan Louw van Parys het die mooi foto tydens die 2024 SAAF Museum Lugskou by Swartkops geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.Dit het vanoggend in Ficksburg gesneeu. Lezy de Meyer (oud-Valie) het die mooi foto geneem.Leon Booyens van Kaapstad het die pragtige foto geneem.Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto met sononder geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto van ‘n Ponsetia in haar tuin geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marili van der Merwe van Vanderbijlpark het die mooi silhouette foto in Frankfort geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi herfs foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige natuurfoto geneem.Michelle Storm van Vredefort het die oulike foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.Norman Dippenaar van Vanderbijlpark het mooi foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto in Ballito geneem.Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto in Knysna geneem.Theresa Nel van Sasolburg het die mooi foto geneem.“Die winter is hier” – Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Yvette Hewitt van Glentana in die Weskaap het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.Anne Taylor van Vereeniging het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Camilla Jacobs van Vereeniging het die mooi foto tydens die Fit to Fight Fire kompetisie geneem.Carre-Lee Erasmus van Vereeniging het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.“Herfs in die Boland” – Chris Swart van Grabou het die mooi foto geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto by die Aalwynplaas geneem.Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto van ‘n Rooikopvinkie in haar tuin geneem.“Time is running out” – Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kreatiewe foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi natuurfoto geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n valk met sy vangs geneem.Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die treffende foto by die Nizamiye Mosque in Midrand geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die oulike foto by die Austin Roberts Bird Sanctuary geneem.JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Marievale Bird Sanctuary geneem.Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto by Marivale geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto by Lory Park Midrand geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za