Local newsNewsNews
Valke semi-finale by Isak Steyl
VANDERBIJLPARK. - Sowat 40 hoërskole rugbyspanne sal Saterdag (8 Junie) by die Isak Steyl-stadion sake in die semi-finale van die Valke Hoërskole Rugbyliga Divisie 4 en 5 uitgespook.
Die Ankerskool is die gasheer van die sporthoogtepunt. Die aksie begin om 08:30.
Die ander plaaslike spanne wat so ver in die liga gevorder het, en Saterdag in aksie sal wees is:
Eerste spanne
Die Ankerskool
HS Parys
Tweede spanne
HS Parys
Die Ankerskool
O/19
HS Vaalpark
O/16
HS Suiderlig
HS Parys
O/15
HS Vaalpark
O/14
Die Ankerskool

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
