Local newsNewsNews

Centurions Motorfietsklub vier 45 Jaar

VANDERBIJLPARK. - Die Centurions Motorfietsklub het op 1 Junie sy 45ste verjaarsdag gevier. Daar was geen tekort aan 'ruiters' op hul 'ysterperde' nie.

Die geselligheid is by die klubhuis in Shakespearstraat gehou en bikers van heinde en ver het die dag saam kom vier.

Vaalweekblad se Elsje Vermeulen het gaan inloer en van die besoekers (en hul mooi ysterperde) op kamera vasgevang.

Lone Wolf Gert Calitz was daar op sy Harley Davidson.
Daar was baie mooi motorfietse wat die oog gevang het.
Doreen en André Dreyer. André is President van Leader of the Pack Meyerton.
Daar was lekker saam gekuier op die dag.
Dawn en Adi Christiany van Vaaloewer, lid van Big Six SA.
Dié motorfiets het BAIE aandag getrek.
Edwin Nel van Steetwise Vereeniging op sy self-opgeboude “pride and joy” – The Punisher.
The Punisher in al sy glorie.
Stefan Jonker, Visie President van Foreigner Vaal, daag by die klubhuis op.
Nico en Nadine Hattingh van Meyerton by hul motorfiets. Hulle behoort nie aan ‘n motorfietsklub nie, maar het die verjaardagvieringe ondersteun.
Daar word lekker gesels by die Cnturions se klubhuis.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button