Local newsNewsNews

17 Hengelaars, 92 vis geland

Die klubkompetisie is by Morgeson, Vaaldam en 'n totale gewig van 83.535kg kon ingeweeg word vir punte.

SASOLBURG. – Altesaam 17 hengelaars van die Hap en Kap Hengelklub het op 18 Mei aan die klub se maandkompetisie deelgeneem en in totaal 92 vis geland.

Die grootste Baber vir die dag was gevang deur Johan Pieters – 1.000kg;

Die grootse Karp van 3.280kg was gevang deur Coenie Hamman;

Die grootse Moddervis van 1.000kg was geland deur Tony Rodrigues;

Die grootse Geelvis van 0.955kg was gevang deur Pieter de Klerk;

Danie Heydenrych het met die grootste Gras Karp van 0.400kg gespog.

Theuns Coleskey was die senior-afdelign wenner met 15 vis vir 14.665kg.

Die afdeling-wenners is:

Dames: Sonja Janse van Rensburg met 3 vis vir 0.905kg

Seniors: Theuns Coleskey met 15 vis vir 14.665kg

Veterane: Danie Heydenrych met 12 vis vir 10.040kg

Penkoppe: Cody Mayerhoffer met 2 vis vir 0.955kg

Johan Pieters en Coenie Hamman.
Veterane-wenner: Danie Heydenrych.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button