Local newsNewsNews

Kyk die fotograwe se ‘goeie vangs’

Die fotograwe spog die week met 'n besondere "vangs" wat alles van kuns- tot natuur-fotografie insluit.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 198 verskyn die week in Vaalweekblad (14 – 20 Junie).

Pricilla Prinsloo van Springs het die besondere foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rene Janse van Vuuren van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Theresa Nel van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yolandi Botha van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Yvette Hewitt van Glentana in die Weskaap het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto in Parys geneem.
Altha le Roux van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Mabalingwe geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
“Giant’s Playground Namibia” – Anne Taylor van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Camilla Jacobs van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Carre-Lee Erasmus van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto van die sonsondergang oor Lethabo geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die oulike foto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by The Rock Raceway and Drift Masters SA event geneem.
Gullaume Clouston (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die pragtige aksie foto tydens die Extreme Festival by Zwartkops geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Jaco Blom van Centurion het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die mooi monocrhoom foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Mabalingwe Game Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
“Norhern Ligths” – Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto op 10 Mei geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Leon Booyens van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto van ‘n nagapie geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto in Deneysville geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto met sononder geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Reyneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mia Hartmann van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige natuurfoto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button