Local newsNewsNews

Ons weet wat ons weet: Hoe maak mens pannekoek?

Pannekoek is ‘n groot lekkerte. Soet of sout, dit bly ‘n treffer.

Weet die jongspan van Vaalpark Primêre skool hoe maak mens pannekoek?

Andrike van Wyk Jy sit meel en melk by en meng dit. Gooi in ‘n warm pan. Dan flip jy dit en dan het jy pannekoek.

Andrike van Wyk

James Rossouw Jy vat meel, melk en suiker. Gooi dit in ‘n pan en wag tot dit klaar is. Eintlik moet jy die suiker op sit en nie in nie.

James Rossouw

Aiden Naude Meng eiers en melk. Moet dit nie in ‘n pan gaarmaak nie.

Aiden Naude

Ethan Naude Meng melk, bietjie flour en eiers. Dan sit jy dit in die mikrogolfoond.

Ethan Naude

Lana Zdravkovic You flip in on the pan and then you put Nutella on. In Serbia, we call it palacinka.

Lana Zdravkovic

Amo Bogacu You mix milk with pancake dough. Put it in a pan. Flip it and catch it and serve it with fruit and honey.

Amo Bogacu

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button