Local newsNewsNews

Kyk wie het in die Vaal kom kuier

Valies het Maandag die kans gekry om dié krieket "legend" te ontmoet.

VANDERBIJLPARK. – Ja julle is reg! Dit is Jacques Kallis wat danksy President Hyper in die Vaal kom kuier het.

President Hyper het ‘n kompetisie gehad waar twee wenners die kans sou kry om ‘n helikopterrit saam met Jacques te geniet.

Maar dit was nie net die wenners wat kans gekry het om hom te ontmoet nie, daar was sommer baie aanhangers wat van die geleentheid gebruik gemaak het.

Lees meer oor die dag se gebeure in Vrydag se Vaalweekblad.

Jacques Kallis word as een van die beste krieketspelers in die geskiedenis van die spel bestempel. Foto: Elsje Vermeulen

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: [email protected]
Back to top button