Local newsNewsNews

Ons weet wat ons weet – Wat sal jy doen as president?

President van Suid-Afrika vir 'n week? Wat sê die jongspan?

Wat sal jy doen as jy vir ‘n week president van Suid-Afrika is? Lumiére Primêr se graad 1 – 3’s het ‘n paar interessante ideës.

Sbonelo Mazibuko I will be happy. I’ll make sure people go to prison for life when they steal.

Sbonelo Mazibuko

Rebaone Matekane I’ll take a vacation around the world and I’ll stop the stealing.

Rebaone Matekane

Oliver Weits Ek sal die president gaan groet en hom van God vertel.

Oliver Weits

Elizma Delport Ek sal heeldag slaap. Die wette moet verander sodat almal se vakansies langer is.

Elizma Delport

Arrie Roos Ek sal baie melk en ‘slushies’ maak. Almal sal kan kry.

Arrie Roos

Rebekka Steenkamp Ek weet nie. Ek hou meer van skilder en teken. Mandela was ons eerste president en hy is op die geld.

Rebekka Steenkamp

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button