Local newsNewsNews

Vaal Mall is op die bol

Winkelsentrum ondersteun plaaslike rugby

VANDERBIJLPARK. – Die VUT Isak Steyl-stadion is vir die volgende drie weke die spilpunt van skolerugby in die Vaaldriehoek met die onderskeie Rhinoweke wat daar plaasvind.

Vandeesweek het die Hoërskole Streeksweek afgeskop en Saterdag 22 Junie vind die finale dag se spel plaas.

Die vyf plaaslike Sedibeng-spanne het welkome ondersteuning van hul borg die Vaal Maal gekry. Die Mall se mascot wat toevallig ‘n renoster is, het saam met Maretha Lombard vir die Sedibeng-spanne kom ondersteun.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button