Local newsNewsNews

Plaaslike bruide genooi om deel te neem

Vaalweekblad nooi bruide van die Vaaldriehoek wat hierdie jaar trou om aan ons Bruid van die Jaar-kompetisie deel te neem. Inskrywings is gratis en daar is soos altyd pryse op die spel.

As jy dus reeds hierdie jaar die knoop deurgehak het, wil ons graag jou inskrywing ontvang.

Stuur dus jou mooiste troufoto met die nodige inligting (jul name en van, van watter dorp julle is en wanneer julle getroud is) aan Penelope by penelope@mooivaal.co.za

Al die inskrywings gaan deurlopend op ons webtuiste verskyn. Die bruidsjaar strek van Januarie tot Desember 2024.

So moenie huiwer om in te skryf nie, ons wil graag met julle spog.

Hier is nog van die bruide wat reeds foto’s ingestuur het.

Johan en Nadia Jacobs van Sasolburg is getroud op 20 April 2024.
Karen en Stefen Jones van Meyerton is op 4 Mei 2024 getroud.
Karen en Stefen Jones van Meyerton is op 4 Mei 2024 getroud.
Johan en Chanél van Niekerk van Vanderbijlpark is op 4 Mei getroud.
Chanté en Danie Loretz van Vaalpark is op 2 Maart getroud.
Elmeré en Rudie Botha van Vereeniging is op 1 Junie getroud.
Kayla en haar man Andries Verwey van Vereeniging is op 8 Januarie getroud.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button