Local newsNewsNews
Klassieke motorskou iets om na uit te sien
Klassieke karre beskik nou maar eenmaal oor 'n aantrekkingskrag wat moeilik oortref kan word
VEREENIGING. – Sondag 30 Junie wag daar ‘n groot bederf vir klassieke motor-geesdriftiges.
Diecast Maniacs en Barraca Vaal Restaurant by Magic Garden Centre op die hoek van Ou Johannesburg en Zea Weg gaan gasheer vir die Vaal Toyfair Antiques en Karskou speel.
Die vorige plaaslike karskou wat by Checkers in Arconpark plaasgevind het, was ‘n reuse-sukses en daar word ook honderde skougangers by Magic Lawns verwag.
Die hekke open reeds om 09:00.
Vir meer inligting kontak vir Corne Loock by 076 120 2481.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
